Kinders wat 'n Verskil MaakVoorbeeld

Het jy geweet dat dit meer saak maak HOEKOM jy iets doen as WAT jy doen? Hierdie vers gee vir ons die rede om groot dinge vir God te doen — vir SY eer, nie vir ons eie nie! Leer hierdie vers totdat jy dit uit jou kop kan opsê.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Kinders kan kies om hulle tyd op 'n klomp verskillende maniere deur te bring. Hierdie leesplan daag hulle uit om met hulle lewe 'n verskil te maak! Ons kultuur stuur die boodskap aan kinders dat hulle kinderdae oor vermaak, sport en selfbevrediging gaan en om dit regtig net "rustig te vat". God het egter groter planne vir sy kinders — selfs vir die wat nog in die laerskool is!
More
We would like to thank LifeKids for this plan. For more information, please visit: www.life.church/kids









