Kinders wat 'n Verskil MaakVoorbeeld

Jesus daag ons uit om baie meer te doen as wat van ons verwag word om God se liefde vir die wêreld te wys. Leer hierdie vers totdat jy dit uit jou kop kan opsê.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Kinders kan kies om hulle tyd op 'n klomp verskillende maniere deur te bring. Hierdie leesplan daag hulle uit om met hulle lewe 'n verskil te maak! Ons kultuur stuur die boodskap aan kinders dat hulle kinderdae oor vermaak, sport en selfbevrediging gaan en om dit regtig net "rustig te vat". God het egter groter planne vir sy kinders — selfs vir die wat nog in die laerskool is!
More
We would like to thank LifeKids for this plan. For more information, please visit: www.life.church/kids









