Kinders wat 'n Verskil MaakVoorbeeld

Hierdie vers moedig ons aan om saam met ander gelowiges te werk. Ons is nie veronderstel om alleen hierin te wees nie. Ons het mekaar nodig! Leer hierdie vers totdat jy dit uit jou kop kan opsê.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Kinders kan kies om hulle tyd op 'n klomp verskillende maniere deur te bring. Hierdie leesplan daag hulle uit om met hulle lewe 'n verskil te maak! Ons kultuur stuur die boodskap aan kinders dat hulle kinderdae oor vermaak, sport en selfbevrediging gaan en om dit regtig net "rustig te vat". God het egter groter planne vir sy kinders — selfs vir die wat nog in die laerskool is!
More
We would like to thank LifeKids for this plan. For more information, please visit: www.life.church/kids









