Kinders wat 'n Verskil MaakVoorbeeld

Kids Making A Difference

DAG 1 VAN 16

God het ons geroep om ons lewens vir Hom te leef, selfs terwyl ons nog kinders is. Ons kan nie groot dinge vir God doen voordat ons bereid is om moeilike dinge vir Hom te doen nie. Jy sal buite jou gemaksone moet tree om God se plan vir jou lewe te gehoorsaam. Ester het gebid dat God haar die moed en krag sou gee wat sy nodig het. God sal by jou wees wanneer jy die eerste dapper tree gee om Hom te gehoorsaam. Wanneer jy buite jou gemaksone kom het jy die eerste tree gegee na iets wat God vir jou beplan het waaroor jy nie eens kon droom nie.

Aangaande hierdie leesplan

Kids Making A Difference

Kinders kan kies om hulle tyd op 'n klomp verskillende maniere deur te bring. Hierdie leesplan daag hulle uit om met hulle lewe 'n verskil te maak! Ons kultuur stuur die boodskap aan kinders dat hulle kinderdae oor vermaak, sport en selfbevrediging gaan en om dit regtig net "rustig te vat". God het egter groter planne vir sy kinders — selfs vir die wat nog in die laerskool is!

More

We would like to thank LifeKids for this plan. For more information, please visit: www.life.church/kids