Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Karakter Oefening

6 Dae
Is jy gereed? Gereed vir enigiets? As jy gereed wil wees vir meer vryheid, meer vertroue en meer onafhanklikheid, dan moet jy dit inoefen. Waarvoor moet jy oefen, vra jy? Oefen om met 'n Goddelike karakter te lewe! Hierdie ses-dag leesplan met videosnitte van "The Loop Show" sal jou leer om karaktereienskappe soos eerlikheid, nederigheid, volharding — Goddelike karakter — in te oefen sodat jy vir enigiets gereed sal wees.
Baie dankie aan Life.Church wat hierdie leesplan aan ons voorsien het. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.life.church/
Verwante Leesplanne

My Super Geloof Wat in Dade Oorgaan

Hoekom Het Ek Jesus Nodig?

New Thru 30

Die Ou Testament

The JESUS Film 24 Day Challenge

Wat Is die Doop? 'n Gids vir Ouers en Pretieners

Kersfees vir Kinders: 12 Dae van Vrede

Voltooi die Wedloop van Geloof: Jesus Is Groter Reeks #7

Voltooi Die Wedloop Van Geloof: Jesus Is Groter Reeks #8
