'n Bybelse Perspektief Op Sosiale VeranderingVoorbeeld

Bemagtig
Hoe moet ons vir God lief wees? Wat beteken dit om ons naaste lief te hê soos onsself? Is ons werklik besorg oor hulle fisieke sowel as geestelike welstand?
Jesus is besorg oor die persoon in die geheel. Hy het siekes gesond gemaak as hy gepreek en mense geleer het. Wanneer ons hom volg, moet ons ook oor mense besorg wees.
Toe Jesus sy twaalf dissipels uitgestuur het om ander te bedien, het hy hulle beveel om siekes gesond te maak en besorg te wees oor die fisieke behoeftes van ander, terwyl hulle die goeie nuus van Jesus Christus verkondig het.
Oordink:
Jesus het ons bemagtig om in die behoeftes van ander te voorsien. Wat kan ons doen om die behoeftiges in ons gemeenskap te bemagtig om in hulle eie behoeftes te voorsien?
Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Baie Christen groepe is besorg daaroor om in mense se geestelike en/of fisieke behoeftes te voorsien. Wat behoort ons as Christene se prioriteite te wees? Wat leer die Bybel ons hieroor?
More
Verwante Leesplanne

Tydbestuur Beginsels uit die Woord van God

Rusteloos

Uitgekies: Herinner Jouself Elke Dag Aan Die Evangelie

Gewoontes

Versameling: Vind Saam Die Lewe

Soek Daagliks Die Hart Van God — Wysheid

God Se Plan Vir Jou Lewe

Ruimte om asem te haal

Hoop Tydens 'n Wêreldwye Pandemie
