Rusteloos

3 Dae

"Ons harte is onrustig totdat hulle hul rus in U vind." Nog nooit tevore het so baie van ons die rusteloosheid gevoel wat Augustinus met hierdie bekende sin beskryf het nie. Maar wat is die oplossing vir ons gebrek aan ware rus? Soos hierdie drie-dag leesplan sal wys, lê die oplossing gedeeltelik daarin om die ou Sabbat beoefening deur 'n ander lens te bekyk—deur die lens van "U"—Jesus—ons uiteindelike bron van vrede.

Uitgewer

Baie dankie aan Jordan Raynor wat hierdie leesplan verskaf het. Besoek http://www.jordanraynor.com/restless/ vir meer inligting

Oor Die Uitgewer

Meer as 10000 voltooi