Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Ruimte om asem te haal

5 Dae
Voel jy ooit dat jy niks geniet nie, omdat jy alles probeer doen? Jy maak jou pad deur die lewe met jou geliefdes terwyl jy verskeie take gelyktydig verrig...Jy is effektief. Maar jy is poot-uit. Al wat jy nodig het is ‘n bietjie ruimte om asem te haal. Met een verbasend eenvoudige uitnodiging bied God aan jou ‘n manier om jou oorweldigende pas te verruil vir een wat vir jou uiteindelik vrede sal bring. Hierdie plan wys jou hoe.
Ons wil graag vir North Point Ministries en Sandra Stanley bedank wat hierdie plan beskikbaar gestel het. Vir meer inligting, besoek gerus: http://breathingroom.org
Verwante Leesplanne

'n Sprong van Vreugde

Gewyde Rus: 'n 5-Dag Leesplan

Gaan-Doen-Sê-Gee: Die Vryheid van Oorgawe Aan Jesus

Leef 'n Gelukkige Lewe: 'n 7-dag Leesplan vir Ouers: Hoe Om Deur Aanvaarding Te Leef — Nie Vir Aanvaarding Nie

Oes Danksegging Dwarsdeur die Jaar!

Lentesade: 'n Vrou se 40-dag Reis

Reis Lig

Die Vader is Lief vir Jou, deur Pete Briscoe

Oorwinning Deur Middel Van Swakheid
