God Se Plan Vir Jou Lewe

God Se Plan Vir Jou Lewe

6 Dae

Wat is God se plan vir jou lewe? Dit is een van die mees algemene vrae wat ons almal as volgelinge van Christus het. Maar as ons eerlik is, kan die idee van God se plan vir ons lewens 'n bietjie oorweldigend wees. Tydens hierdie 6-dag Bybelleesplan sal ons leer dat God se plan nie so ingewikkeld is as wat ons dikwels dink nie, maar dat dit veel beter is as wat ons onsself kan voorstel. 

Ons wil graag vir Switch, 'n bediening van Life.Church, bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asseblief: www.life.church
Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid