Gewoontes

6 Dae

Veranderinge is nie maklik nie, maar dit is ook nie onmoontlik nie. Deur ‘n paar klein gewoontes aan te leer, kan jy die beeld wat jy vandag van jouself het verander, en kan jy groei tot die persoon wat jy môre wil wees. Hierdie Life.Church Leesplan neem jou deur die Skrif om jou te leer om goeie, daaglikse gewoontes te kweek wat blywend is.

Uitgewer

Baie dankie aan Life.Church wat hierdie leesplan aan ons voorsien het. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.life.church/

Oor Die Uitgewer

Meer as 10000 voltooi