Vreesloos: 'n Ses-Week Reis Voorbeeld

Week 1: DIE WIND EN DIE GOLWE
DIE WATER VAN SY WOORD
Lees Matteus 14:22-33.
Lees nou weer verse 22-24 en dink oor die situasie waarin die dissipels was. Verbeel jou jy was daar. Plaas jouself in hulle skoene. Hoe sal jy die situasie aan 'n vriendin verduidelk? Wat sou jy dink of voel?
WANDEL IN WAARHEID
Die golwe het teen die boot geslaan, die wind was teen hulle en dit het gelyk of hulle nêrens kom nie. Die dissipels was al ure op see. Hierdie beeld is 'n goeie metafoor ter illustrasie van ons alledaagse lewe. Op Dag 2 lees jy Psalm 46, maar lees dit asseblief weer, terwyl jy aandag gee aan hoe die psalmdigter bid. Met watter gedeeltes van hierdie psalm identifiseer jy? Neem 'n tydjie om God te vra om jou geloof te bou.
RIG JOU HART
Herhaal vandag se kernverse in jou gedagtes. Bewaar dit in jou hart, besin daaroor en maak dit regdeur die dag deel van jou gebed.
Mattheus 14:31-33
"Dadelik het Jesus sy hand uitgesteek, hom gegryp en vir hom gesê: 'Kleingelowige, waarom het jy begin twyfel?' Hulle het toe in die skuit geklim, en die wind het gaan lê. Die manne in die skuit het voor Jesus gekniel en gesê: 'U is waarlik die Seun van God.'"

Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Leer hoe om verby die vrees wat jou oorweldig en dit wat jou in jou geloof terughou te beweeg, en geniet ‘n hele nuwe lewe van vryheid, vreesloosheid en effektiwiteit in jou lewe en getuig! Ideaal vir besige ma's, enkellopende dames en studente. 'n Leesplan van Thistlebend Bedieninge.
More
We would like to thank Thistlebend Ministries and author Laurie Aker for providing this plan. For more information, please visit: www.thistlebendcottage.org