Hoe Kosher is Jou Evangelisasie?

Hoe Kosher is Jou Evangelisasie?

4 Dae

Kom saam vir ’n vierdag-fokus op evangelisasie. Ons gaan kyk na Petrus en hoe die evangelie oopgemaak is vir alle nasies en elke tipe mens — maak nie saak wat die wêreld van hulle dink nie. Kom ons verdiep in verhouding en bring meer mense in die koninkryk in!

Ons wil graag Hebrew People bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: www.hebrewpeople.co.za