Vreesloos: 'n Ses-Week Reis Voorbeeld

Week 1: DIE WIND EN DIE GOLWE
DIE WATER VAN SY WOORD
Lees Matteus 14:22-33.
Kyk na wat Jesus vir die dissipels in vers 27 sê. Petrus was bang. Dink vir 'n oomblik oor wat jou bang maak. Wanneer jy alleen is? As jy 'n moeilike oproep moet maak? Wanneer jy dink oor hoe jy die evangelie moet oordra? As jy met iemand wat jou gevoelens seergemaak het moet praat? Wanneer jy oor elkeen van hierdie gebeurtenisse dink, dink aan Jesus se woorde wat in liefde gesê is, asof dit vir jou gesê is.
WANDEL IN WAARHEID
Hoe kan jy Jesus se woorde ter harte neem? Glo jy Hom? Lees Johannes 15-17 wanneer jy tyd het. Hoor hoe Jesus sy dissipels vir die wêreld en die uitdagings voorberei om heeldag vir Hom te lewe. Hy sê dat Hy jou liefhet! Bid dat Hy jou help om hierdie waarhede ter harte te neem. Vra die Here om dit in jou hart en gedagtes in te weef sodat dit volledig deel word van wie jy is, en jy ongeag, met geloof en nie met vrees nie reageer.
RIG JOU HART
Herhaal vandag se kernverse in jou gedagtes. Bewaar dit in jou hart, besin daaroor en maak dit regdeur die dag deel van jou gebed.
Matteus14:31-33
"Dadelik het Jesus sy hand uitgesteek, hom gegryp en vir hom gesê: 'Kleingelowige, waarom het jy begin twyfel?' Hulle het toe in die skuit geklim, en die wind het gaan lê. Die manne in die skuit het voor Jesus gekniel en gesê: 'U is waarlik die Seun van God.'"

Aangaande hierdie leesplan

Leer hoe om verby die vrees wat jou oorweldig en dit wat jou in jou geloof terughou te beweeg, en geniet ‘n hele nuwe lewe van vryheid, vreesloosheid en effektiwiteit in jou lewe en getuig! Ideaal vir besige ma's, enkellopende dames en studente. 'n Leesplan van Thistlebend Bedieninge.
More
We would like to thank Thistlebend Ministries and author Laurie Aker for providing this plan. For more information, please visit: www.thistlebendcottage.org