Leesplan inligting

Vreesloos: 'n Ses-Week Reis Voorbeeld

Fearless: A Six-Week Journey

DAG 8 VAN 88

Week 1: Die Wind en die Golwe



DIE WATER VAN SY WOORD

Lees Mattheus 14:31-33.



OORDINK

Waaroor twyfel jy? Wat is jou vrese? Glo jy dat Jesus die Seun van God is? Het jy die Here lief met jou hele hart, jou hele siel, jou hele verstand, en met al jou krag? Se vir Hom jy wil leef wat jy glo. Se vir Hom jy wil he Hy moet waarlik jou Here wees, selfs as jy bang is. Sal jy al jou twyfel bely, al jou vrese, al jou ongeloof?



Bid tot die Here met Psalm 41, Psalm 42, of Psalm 43 en bely alle twyfel, vrees, ongeloof en liefde vir self in plaas van vir God.



FOKUS DIE OE VAN JOU HART

Dink biddend oor Mattheus 14:31-33 en probeer dit dan uit jou kop uit opse.



Mattheus 14:31-33

Dadelik het Jesus Sy Hand uitgesteek, hom gegryp en vir hom gesë:"Kleingelowige, waarom het jy begin twyfel?" Daarop het hulle in die skuit geklim, en die wind het gaan lê. Die manne in die skuit het voor Jesus gekniel en gesê:"U is waarlik die Seun van God."


Dag 7Dag 9

Aangaande hierdie leesplan

Fearless: A Six-Week Journey

Leer hoe om verby die vrees wat jou oorweldig en dit wat jou in jou geloof terughou te beweeg, en geniet ‘n hele nuwe lewe van vryheid, vreesloosheid en effektiwiteit in jou lewe en getuig! Ideaal vir besige ma's, enkell...

More

Ons wil graag Thistlebend Ministries en skrywer Laurie Aker bedank vir die voorsiening van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.thistlebendcottage.org

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid