Vreesloos: 'n Ses-Week Reis Voorbeeld

WEEK 2: HERE, IS U IN DIE STORM?
DIE WATER VAN SY WOORD
Lees Prediker 7:13-14, Jesaja 45:7, 1 Johannes 1:5 en Psalm 5:4.
Neem kennis van wat jy oor God leer wat bo alles is.
WANDEL IN WAARHEID
God is God in elke opsig. Ons kan Hom, sy karakter, en wat Hy toelaat te ALLE tye vertrou: "Deur Christus het ons deel geword van die volk van God soos Hy dit vooruit al bestem het. So het Hy Hom dit voorgeneem, Hy wat alles laat gebeur volgens sy raadsbesluit" (Efesiërs 1:11). Ek het Bruce Ware eenkeer hoor sê dat God ten volle in beheer van beide goed en sleg is, tog is God ten volle goed en in geen opsig sleg nie. Terwyl jy die Skrifgedeeltes wat jy gelees het vandag oordink, lees Job 1:6-12. Bid dan en neem alles wat jy gelees het in gebed na God toe.
RIG JOU HART
Herhaal vandag se kernverse in jou gedagtes. Bewaar dit in jou hart, besin daaroor en maak dit regdeur die dag deel van jou gebed.
Deuteronomium 32:39
"Besef dit tog: Ek, Ek is die Here! Naas My is daar geen ander God nie. Ek maak dood en Ek gee lewe. Ek maak siek en Ek maak gesond. Uit my mag word niemand bevry nie."

Aangaande hierdie leesplan

Leer hoe om verby die vrees wat jou oorweldig en dit wat jou in jou geloof terughou te beweeg, en geniet ‘n hele nuwe lewe van vryheid, vreesloosheid en effektiwiteit in jou lewe en getuig! Ideaal vir besige ma's, enkellopende dames en studente. 'n Leesplan van Thistlebend Bedieninge.
More
We would like to thank Thistlebend Ministries and author Laurie Aker for providing this plan. For more information, please visit: www.thistlebendcottage.org