Vreesloos: 'n Ses-Week Reis Voorbeeld

Week 1: DIE WIND EN DIE GOLWE
DIE WATER VAN SY WOORD
Lees Matteus 14:31-33.
Dink na oor wat God aan jou op dae 3-8 geopenbaar het. Jy kan terugblaai en kyk waaraan die Here jou herinner. Dink na oor hoe die Here hierdie week tot jou hart gespreek het.
OORDINK
Rus en besin. Vra jouself af of jy volgens die waarheid leef? Wandel ek volgens die waarheid? Heers God of emosie as die waarheid? Gaan ek op my eie gevoelens vertrou, op my eie insig staatmaak, of gaan ek my vertroue in God en sy Woord plaas? " ...kies dan vandag wie julle wil dien ..." (Josua 24:15).
Vra die Here om vir jou 'n dieper begrip die volgende paar weke te gee. Wat wil Hy hê moet jy doen met wat jy geleer het? Wat moet verander in die manier waarop jy dink, optree en jou weeklikse program beplan? Is daar 'n Skrifgedeelte waaraan Hy wil hê jy groot waarde moet heg? Hoe kan jy dit prakties doen? Bring dit alles in gebed voor die Here.
RIG JOU HART
Sê Matteus 14:31-33 uit jou kop uit op.
Matteus 14:31-33
"Dadelik het Jesus sy hand uitgesteek, hom gegryp en vir hom gesê: 'Kleingelowige, waarom het jy begin twyfel?' Hulle het toe in die skuit geklim, en die wind het gaan lê. Die manne in die skuit het voor Jesus gekniel en gesê: 'U is waarlik die Seun van God.'"

Aangaande hierdie leesplan

Leer hoe om verby die vrees wat jou oorweldig en dit wat jou in jou geloof terughou te beweeg, en geniet ‘n hele nuwe lewe van vryheid, vreesloosheid en effektiwiteit in jou lewe en getuig! Ideaal vir besige ma's, enkellopende dames en studente. 'n Leesplan van Thistlebend Bedieninge.
More
We would like to thank Thistlebend Ministries and author Laurie Aker for providing this plan. For more information, please visit: www.thistlebendcottage.org