Vreesloos: 'n Ses-Week Reis Voorbeeld

Week 1: DIE WIND EN DIE GOLWE
DIE WATER VAN SY WOORD
Lees Matteus 14:31-33.
OORDINK
Waaroor twyfel jy? Wat is jou vrese? Glo jy dat Jesus die Seun van God is? Het jy die Here lief met jou hele hart, jou hele siel, jou hele verstand en met al jou krag? Sê vir Hom jy wil leef wat jy glo. Sê vir Hom jy wil hê Hy moet waarlik jou Here wees, selfs as jy bang is. Sal jy al jou twyfel vrese en ongeloof bely?
Gebruik Psalm 41, 42 of 43 en bid tot die Here, bely alle twyfel, vrees, ongeloof en selfliefde in plaas van liefde vir God.
RIG JOU HART
Dink biddend na oor Matteus 14:31-33 en probeer dit dan uit jou kop uit opsê.
Matteus 14:31-33
"Dadelik het Jesus sy hand uitgesteek, hom gegryp en vir hom gesê: 'Kleingelowige, waarom het jy begin twyfel?' Hulle het toe in die skuit geklim, en die wind het gaan lê. Die manne in die skuit het voor Jesus gekniel en gesê: 'U is waarlik die Seun van God.'"

Aangaande hierdie leesplan

Leer hoe om verby die vrees wat jou oorweldig en dit wat jou in jou geloof terughou te beweeg, en geniet ‘n hele nuwe lewe van vryheid, vreesloosheid en effektiwiteit in jou lewe en getuig! Ideaal vir besige ma's, enkellopende dames en studente. 'n Leesplan van Thistlebend Bedieninge.
More
We would like to thank Thistlebend Ministries and author Laurie Aker for providing this plan. For more information, please visit: www.thistlebendcottage.org