Leesplan inligting

Sonder Grense: Leer hier dat 'n Lewe in Christus Sonder Grense isVoorbeeld

Limitless: Learning That A Life In Christ Is Limitless

DAG 7 VAN 7

Genade vir Ander


God se genade is iets wat ons nie verdien het nie. Net soos God aan ons genade gee wat ons nie verdien nie, moet ons ook genade aan ander bewys. Lukas moedig ons aan: "Behandel ander mense soos julle self behandel wil word" (Lukas 6:31); en om niks terug te verwag nie. Wanneer ons genade aan 'n ander persoon betoon, bewys ons aan daardie persoon die liefde van God. So sal ons daardie persoon dalk oortuig om genade aan nog iemand anders te bewys, sonder om iets terug te verwag!
 

Om te doen: Skryf drie dinge neer wat jy in hierdie leesplan oor God geleer het. Hoe kan jy dit wat jy geleer het in jou alledaagse lewe toepas? Skryf 'n gebed neer waarin jy God dank vir wie Hy is, vra Hom om jou te help om aan te hou om meer oor sy onbeperkte karakter te leer.

?

 


Dag 6

Aangaande hierdie leesplan

Limitless: Learning That A Life In Christ Is Limitless

Hierdie leesplan sal aan tieners wys dat 'n lewe in Christus nie 'n lewe vol beperkings is nie, maar 'n lewe met eindelose geleenthede. Die leesplan fokus op drie onbeperkte karaktereienskappe van God en hoe daardie kara...

More

Gateway Studente | Gateway Kerk, Southlake TX

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid