Leesplan inligting

Sonder Grense: Leer hier dat 'n Lewe in Christus Sonder Grense isVoorbeeld

Limitless: Learning That A Life In Christ Is Limitless

DAG 1 VAN 7

Inleiding


Baie kere is daar 'n opvatting dat 'n volgeling van Christus se lewe vol rëels en regulasies is: "jy mag nie leuns vertel nie", "jy mag nie steel nie" ens. Die wêreld kan die lewe van 'n Christen sien as een met baie beperkinge, maar 'n lewe in Christus is totaal en al die teenoorgestelde! 'n Lewe in Christus is vol van God se liefde, vergifnis en genade. Hy is 'n God van GEEN beperkinge: "Ek het gekom sodat hulle die lewe kan hê, en dit in oorvloed" (Johannes 10:10). Gryp dus 'n joernaal en skryf jou gedagtes neer oor wat die Here vir jou deur hierdie leesplan openbaar en kom ons begin.



Om te doen: Glo jy dat 'n lewe in Christus sonder grense is? Hoekom of hoekom nie?
 


Dag 2

Aangaande hierdie leesplan

Limitless: Learning That A Life In Christ Is Limitless

Hierdie leesplan sal aan tieners wys dat 'n lewe in Christus nie 'n lewe vol beperkings is nie, maar 'n lewe met eindelose geleenthede. Die leesplan fokus op drie onbeperkte karaktereienskappe van God en hoe daardie kara...

More

Gateway Studente | Gateway Kerk, Southlake TX

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid