Sonder Grense: Leer hier dat 'n Lewe in Christus Sonder Grense isVoorbeeld

God se Vergifnis
God se vergifnis vir ons is onbeperk. Alhoewel God se onbeperkte vergifnis aan ons nie vir ons die vryheid gee om te doen wat ons wil sonder enige nagevolge nie, gee dit ons wel nog 'n kans wanneer ons streef om godvresend te leef, maar daarin faal. God is getrou en sal ons elke keer vergewe as ons Hom vra, want sy liefde vir ons sal nooit ophou nie.
Om te doen: Waarvoor moet jy vir God om vergifnis vra? Hoe kan jy jou gedagtes en gedrag oor hierdie dinge verander?
Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Hierdie leesplan sal aan tieners wys dat 'n lewe in Christus nie 'n lewe vol beperkings is nie, maar 'n lewe met eindelose geleenthede. Die leesplan fokus op drie onbeperkte karaktereienskappe van God en hoe daardie karaktereienskappe in ons lewens weerspieël kan word.
More
Gateway Studente | Gateway Kerk, Southlake TX