30 Dae in Psalms

30 Dae
Die boek Psalms bevat 150 gedigte en liedere. Dit is gedigte wat die pyn, vrees, vreugde en hoop uitdruk van mense wat hul vertroue in God stel. Hierdie 30-dae leesplan nooi jou uit om te ontdek hoe die eeueoue woorde jou kan help om jou eie emosies uit te druk, nuwe hoop te vind en jou geloof te versterk.
Ons wil graag GlobalRize bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: www.globalrize.org
Verwante Leesplanne

Ek volg Jesus

Becoming Love: As ons by Volbring begin, waar eindig ons? (Deel 1)

Advent: Hy Spreek Sy Vrede Oor Sy Mense Uit

Kersfees in Psalm 16: Volmaakte Vreugde

Die geboorte van Christus en gesinslewe

Onbeperkte Liefde

’n Kersfees Saam met Jesus

Bible Basics: Om God te ken

Ons wag op 'n redder
