Leesplan inligting

Sonder Grense: Leer hier dat 'n Lewe in Christus Sonder Grense isVoorbeeld

Limitless: Learning That A Life In Christ Is Limitless

DAG 2 VAN 7

Liefde van God


God se liefde vir ons is sonder enige grense. Dit word dikwels gesê dat daar niks is wat ons kan doen sodat God ons minder sal liefhê nie. Ons weet dit is waar, want die Woord wys ons daarop: “God het die wêreld so liefgehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat dié wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie maar die ewige lewe sal hê" (Johannes 3:16). Omdat sy liefde vir ons so grensloos is, is Hy heeltyd besig om ons na te streef en tot 'n lewe saam met Hom te roep.


Om te doen: Skryf neer wat jy dink God in jóú liefhet.


 


Dag 1Dag 3

Aangaande hierdie leesplan

Limitless: Learning That A Life In Christ Is Limitless

Hierdie leesplan sal aan tieners wys dat 'n lewe in Christus nie 'n lewe vol beperkings is nie, maar 'n lewe met eindelose geleenthede. Die leesplan fokus op drie onbeperkte karaktereienskappe van God en hoe daardie kara...

More

Gateway Studente | Gateway Kerk, Southlake TX

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid