Sonder Grense: Leer hier dat 'n Lewe in Christus Sonder Grense isVoorbeeld

Liefde vir Ander
Net soos God se liefde vir ons grensloos is, wil Hy hê ons moet ander ook grensloos liefhê. Die Woord sê dat, wanneer ons mekaar liefhet, wys ons so dat ons Christus se volgelinge is. Wanneer ons mense liefhet, sal hulle God in ons optrede raaksien en dit sal hulle nader aan God trek.
Om te doen: Skryf drie of vier maniere neer hoe ons die liefde van Jesus vir ander mense kan wys.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Hierdie leesplan sal aan tieners wys dat 'n lewe in Christus nie 'n lewe vol beperkings is nie, maar 'n lewe met eindelose geleenthede. Die leesplan fokus op drie onbeperkte karaktereienskappe van God en hoe daardie karaktereienskappe in ons lewens weerspieël kan word.
More
Gateway Studente | Gateway Kerk, Southlake TX