Tel die dae af tot by KersfeesVoorbeeld

Ons name is 'n spesiale deel van wie ons is. Weet jou kinders dat God hul name geken het selfs voordat hulle gebore is?
Gebruik 'n boek van babaname of die internet, en slaan die betekenis van elke gesinslid se naam na. Verduidelik waarom jy daardie naam vir jou kind gekies het. Toe Maria swanger was, het 'n engel vir haar gesê om haar kind Jesus te noem, wat beteken "God red." Bespreek waarom Jesus 'n besonder gepaste naam vir die Christus-kind is.
Vir nog meer, besoek http://www.thrivingfamily.com/advent

Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Welkom by die Thriving Family se 28-dag Advent aktiwiteitskalender! Moenie die geleentheid misloop om die ware betekenis van Kersfees te verken en as 'n gesin nader aan mekaar te kom nie! Hierdie ouer-kind aktiwiteite is geskep om jou te help om hierdie Kersseisoen op Christus te fokus!
More
Ons wil graag "Focus on the Family" en thrivingfamily.com bedank vir hierdie leesplan wat hulle beskikbaar gemaak het. Besoek thrivingfamily.com/ vir meer inligting