Leesplan inligting

Tel die dae af tot by KersfeesVoorbeeld

Countdown to Christmas

DAG 21 VAN 29

Sê vir jou kinders dat jy gaan kyk wie eerste gereed kan wees. Vra dan: "Wat het julle nodig om gereed te maak om te swem?" Laat hulle iets gaan haal wat nodig is om te swem (swembroek, swembril, ens.) en dit so vinnig as moontlik na jou toe te bring. Herhaal dan die spel met items wat nodig is om gereed te maak vir skool, krieket- of tennisoefening en so aan.



Verduidelik dat dit belangrik is om voorbereid te wees. Dit is hoekom God vir Johannes die Doper gestuur het om mense te help om gereed te maak vir die Verlosser wat sou kom. Baie mense het na Johannes toe gekom om gedoop te word, hulle sondes te bely en hul harte vir Jesus voor te berei.



Vir nog meer, besoek http://www.thrivingfamily.com/advent
Dag 20Dag 22

Aangaande hierdie leesplan

Countdown to Christmas

Welkom by die Thriving Family se 28-dag Advent Aktiwiteitskalender! Moenie die geleentheid misloop om die ware betekenis van Kersfees te verken en as 'n gesin nader aan mekaar te kom nie! Hierdie ouer-kind aktiwiteite is...

More

We would like to thank Focus on the Family and thrivingfamily.com for providing this plan. For more information, please visit: www.thrivingfamily.com/advent

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid