Tel die dae af tot by KersfeesVoorbeeld

Moedig jou kinders aan om soos herders aan te trek. Help hulle om 'n kamerjas aan te trek of 'n groot handdoek en gordel om dit vas te hou. Draai 'n kleiner handdoek om hul koppe met 'n bandana of kopband om dit in plek te hou.
Verduidelik dat herders as onbelangrike mense beskou was. Dit was dus 'n verrassing dat God juis vir hulle gekies het om eerste die boodskap van Jesus se geboorte te hoor. Hierdie verrassende aankondiging het getoon dat baba Jesus 'n geskenk vir alle mense was, nie net vir die rykes en beroemdes nie.
Vir nog meer, besoek http://www.thrivingfamily.com/advent

Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Welkom by die Thriving Family se 28-dag Advent aktiwiteitskalender! Moenie die geleentheid misloop om die ware betekenis van Kersfees te verken en as 'n gesin nader aan mekaar te kom nie! Hierdie ouer-kind aktiwiteite is geskep om jou te help om hierdie Kersseisoen op Christus te fokus!
More
Ons wil graag "Focus on the Family" en thrivingfamily.com bedank vir hierdie leesplan wat hulle beskikbaar gemaak het. Besoek thrivingfamily.com/ vir meer inligting