Leesplan inligting

Tel die dae af tot by KersfeesVoorbeeld

Countdown to Christmas

DAG 25 VAN 29

Knip die vorm van 'n engel, hoogstens 12,7 cm lank, uit 'n stuk donkerkleurige karton. Help elke kind dan om die vorm van 'n engel uit sy eie papier te knip. Gee aan elkeen 'n flitslig en maak die kamer donker. Lees Lukas 2:8-14 met behulp van jou flitslig. Wanneer jy by vers 9 kom, skyn die flitslig deur jou papier sodat 'n engel op die muur verskyn. Wanneer jy vers 13 lees, laat die hele gesin hul eie engele op die muur projekteer.



Engele is God se boodskappers. Dwarsdeur die geskiedenis het hulle belangrike boodskappe aan verskeie mense gebring. Maar 'n "groot leërskare" engele het die belangrikste gebeurtenis sedert die begin van die wêreld aangekondig — Christus se geboorte!



Vir nog meer, besoek http://www.thrivingfamily.com/advent
Dag 24Dag 26

Aangaande hierdie leesplan

Countdown to Christmas

Welkom by die Thriving Family se 28-dag Advent Aktiwiteitskalender! Moenie die geleentheid misloop om die ware betekenis van Kersfees te verken en as 'n gesin nader aan mekaar te kom nie! Hierdie ouer-kind aktiwiteite is...

More

We would like to thank Focus on the Family and thrivingfamily.com for providing this plan. For more information, please visit: www.thrivingfamily.com/advent

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid