Tel die dae af tot by Kersfees

Bybeldagboek
Neem jou kinders na 'n donker kamer om Genesis 1:1-26 te lees. (Jy mag dalk 'n klein flitslig nodig hê.) Wanneer jy by vers 3 kom, skakel die ligte aan. Soos jy deur die oorblywende verse lees, sirkuleer items wat van God se skepping getuig - 'n plant se blaar, tydskriffoto's van visse en die natuurlewe. Jy kan die ouer kinders uitdaag om kort video's aanlyn te ondersoek. Prente van die planete en natuurlewe kan baie inspirerend wees. Verduidelik dat die Bybel sê dat ons God se krag kan sien en weet dat Hy werklik bestaan deur al die dinge wat Hy gemaak het.



Vir nog meer, besoek www.thrivingfamily.com/advent