Tel die dae af tot by KersfeesVoorbeeld

Die profeet Miga het die beeld van 'n herder gebruik om die Messias se koms te beskryf (Miga 5:3). Jesus het dieselfde beeld gebruik om mense oor Homself te vertel en gesê dat Hy gekom het om die verlorenes te soek en te red.
Kies 'n gesinslid om die "verlore skaap" te wees. Terwyl al die ander gesinslede hul oë toemaak en tot 30 tel, kruip die een "verlore skaap" iewers weg (in die huis of buite). Die gesin soek na die een wat verdwaal het, en wanneer hy gevind word, word dit deur almal gevier. Dank Jesus dan saam dat Hy sy verlore lammers soek en red.
Vir nog meer, besoek http://www.thrivingfamily.com/advent

Aangaande hierdie leesplan

Welkom by die Thriving Family se 28-dag Advent aktiwiteitskalender! Moenie die geleentheid misloop om die ware betekenis van Kersfees te verken en as 'n gesin nader aan mekaar te kom nie! Hierdie ouer-kind aktiwiteite is geskep om jou te help om hierdie Kersseisoen op Christus te fokus!
More
Ons wil graag "Focus on the Family" en thrivingfamily.com bedank vir hierdie leesplan wat hulle beskikbaar gemaak het. Besoek thrivingfamily.com/ vir meer inligting