Tel die dae af tot by KersfeesVoorbeeld

28 Days to Christmas

DAG 18 VAN 29

Gee vir elke kind 'n toegedraaide — maar nog onversierde — geskenk wat vir 'n familielid of vriend bedoel is. Moedig jou kinders aan om aan hul kreatiwiteit uitdrukking te gee deur lint, strikke, glinsterstof of ander versierings by te voeg om die pakkies mee te versier.

Vra jou kinders, terwyl hulle hul pakkies toedraai, watter geskenke God aan hulle gee. Beklemtoon sy kreatiwiteit in die skepping — sonskyn, vars lug, diere — en sy liefde vir mense soos bewys word deur die geskenk van verlossing.

Vir nog meer, besoek http://www.thrivingfamily.com/advent

Aangaande hierdie leesplan

28 Days to Christmas

Welkom by die Thriving Family se 28-dag Advent aktiwiteitskalender! Moenie die geleentheid misloop om die ware betekenis van Kersfees te verken en as 'n gesin nader aan mekaar te kom nie! Hierdie ouer-kind aktiwiteite is geskep om jou te help om hierdie Kersseisoen op Christus te fokus!

More

Ons wil graag "Focus on the Family" en thrivingfamily.com bedank vir hierdie leesplan wat hulle beskikbaar gemaak het. Besoek thrivingfamily.com/ vir meer inligting