Tel die dae af tot by KersfeesVoorbeeld

28 Days to Christmas

DAG 7 VAN 29

Sê vir jou kinders dat jy wil uitvind hoeveel jou gesin in gemeen het. Vra dan: "Wie kan hul tonge krul?" Gee aan almal wat dit kan doen opdrag om in een hoek van die kamer bymekaar te staan. Vra dan: "Wie kan op een voet spring?" Herhaal met nuwe vrae om ander ooreenkomste tussen gesinslede te vind.

Verduidelik dat die lewens van Josef en Jesus merkwaardige ooreenkomste gehad het. Albei mans is deur iemand na aan hulle verraai. Albei is ook deur God gebruik om sy volk te red. Josef het sy vader en broers van 'n verskriklike hongersnood gered, en Jesus se kruisdood het die mensdom van sonde verlos.

Vir nog meer, besoek http://www.thrivingfamily.com/advent

Aangaande hierdie leesplan

28 Days to Christmas

Welkom by die Thriving Family se 28-dag Advent aktiwiteitskalender! Moenie die geleentheid misloop om die ware betekenis van Kersfees te verken en as 'n gesin nader aan mekaar te kom nie! Hierdie ouer-kind aktiwiteite is geskep om jou te help om hierdie Kersseisoen op Christus te fokus!

More

Ons wil graag "Focus on the Family" en thrivingfamily.com bedank vir hierdie leesplan wat hulle beskikbaar gemaak het. Besoek thrivingfamily.com/ vir meer inligting