Leesplan inligting

Tel die dae af tot by KersfeesVoorbeeld

Countdown to Christmas

DAG 6 VAN 29

Plaas 'n paar kruideniersware in 'n papiersak. Haal dan die items een-vir-een uit en vra jou kinders om te raai wat elke item kos. Vra hulle nou hoeveel hulle vir elke item sou betaal as hulle in die woestyn agtergelaat is en meer as 'n week laas geëet het.



Bespreek die feit dat Esau die waardevolste ding wat hy gehad het — sy eersgeboortereg — vir 'n bak sop verruil het. Verduidelik dat wanneer ons Christus as ons Verlosser aanvaar, ons kinders van God word, 'n geboortereg wat ons bo alles moet waardeer.



Vir nog meer, besoek http://www.thrivingfamily.com/advent
Dag 5Dag 7

Aangaande hierdie leesplan

Countdown to Christmas

Welkom by die Thriving Family se 28-dag Advent Aktiwiteitskalender! Moenie die geleentheid misloop om die ware betekenis van Kersfees te verken en as 'n gesin nader aan mekaar te kom nie! Hierdie ouer-kind aktiwiteite is...

More

We would like to thank Focus on the Family and thrivingfamily.com for providing this plan. For more information, please visit: www.thrivingfamily.com/advent

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid