Leesplan inligting

Tel die dae af tot by KersfeesVoorbeeld

Countdown to Christmas

DAG 5 VAN 29

Plaas 'n klein vullisblik met 'n skoon sak in 'n hoek van die kamer. Vra jou kinders om 'n gunsteling speelding, film of videospeletjie in hierdie vullisblik te plaas. As hulle protesteer, vra hulle of hulle jou vertrou en weet dat jy hulle liefhet.



Verduidelik dat God nooit beplan het dat Abraham sy seun Isak moes opoffer nie. (Jy kan jou kinders se speelgoed teruggee terwyl jy dit sê.) God het Abraham se geloof getoets. Hy het ook vir Abraham 'n vlugtige blik gegee op sy plan om die mensdom te red: God se enigste Seun sou vir ons sondes geoffer word. Hy sou dorings op sy kop hê, net soos die ram wat aan sy horings in die bos vasgevang was.



Vir nog meer, besoek http://www.thrivingfamily.com/advent
Dag 4Dag 6

Aangaande hierdie leesplan

Countdown to Christmas

Welkom by die Thriving Family se 28-dag Advent Aktiwiteitskalender! Moenie die geleentheid misloop om die ware betekenis van Kersfees te verken en as 'n gesin nader aan mekaar te kom nie! Hierdie ouer-kind aktiwiteite is...

More

We would like to thank Focus on the Family and thrivingfamily.com for providing this plan. For more information, please visit: www.thrivingfamily.com/advent

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid