Ek weet ditVoorbeeld

This I Know

DAG 11 VAN 28

Ek weet dit: Liefde  

Wat Doen Ek Met God se Liefde?   

Waarneming  

  • Ons wil graag vir iemand vertel wanneer iets goed met ons gebeur. Vir wie wil jy graag vertel?  Miskien is dit 'n goeie vriend of familie lid? Vir wie wil ons vertel wanneer iets baie goed gebeur? Jy wil vir almal daarvan vertel! Wat van God se liefde? Hoe vertel 'n mens vir die wêreld van God se liefde?   

Oordenking 

  • Ons kan die vrymoedigheid hê om die mense om ons lief te hê, omdat God ons eerste lief gehad het. Dink aan iemand wat nodig het om te hoor van God se liefde Bid vir hulle en stuur vir hulle 'n boodskap wat hulle herinner dat iemand hul liefhet.  

Aangaande hierdie leesplan

This I Know

Ons weet baie dinge! Ons kan selfs met 'n vinnige soektog antwoorde kry op dinge wat ons nie weet nie, maar met so baie inligting, hoe weet ons wat is die waarheid? Waar kry ons die antwoorde op die belangrike vrae in die lewe? Hierdie 4-week leesplan sal jou help om uit te vind wat die Bybel sê oor die waarheid, liefde, geloof en die lewe, sodat jy met vertroue kan sê: “Ek weet dit!”

More

Baie dankie aan Hillside Church wat hierdie leesplan aan ons voorsien het. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://hillsideonline.com/