KOLOSSENSE 3:17, 23

KOLOSSENSE 3:17 AFR83

En wat julle ook al sê of doen, sê en doen dit alles in die Naam van die Here Jesus en dank God die Vader deur Hom.

KOLOSSENSE 3:23 AFR83

Wat julle ook al doen, doen dit van harte soos vir die Here en nie vir mense nie