Nuwe Lewe In Christus

Nuwe Lewe In Christus

4 Dae

As volgelinge van Christus, het ons 'n nuwe lewe in Christus. Maar wat beteken dit? In hierdie Leesplan sal jy leer wat 'n nuwe lewe in Christus is, hoe om die rommel uit jou lewe te kry deur Christelike kwaliteite te kweek en hoe om dinge te sê en te doen asof jy dit vir Christus doen.

Uitgewer

Hierdie oorspronklike Leesplan is geskep en verskaf deur YouVersion.

Oor Die Uitgewer

Meer as 75000 voltooi