Liefde en die Huwelik

5 Dae

Deur te fokus op ons huwelik, binne die konteks van die Bybel, gee ons God die geleentheid om vir ons nuwe insigte oor ons verhouding te gee en versterk ons band met mekaar. Die Liefde en Huwelik Leesplan gee vir ons verse om op te fokus en kort gedagtes om 'n bespreking aan die gang te sit en saam met jou maat te bid. Hierdie vyf-dag plan is 'n korttermyn toewyding om jou te help met 'n belegging in jou lewenslange verhouding. Vir meer inligting, besoek: finds.life.church

Uitgewer

Ons wil graag Life.Church bedank vir die voorsiening van Liefde en die Huwelik plan. Vir meer inligting oor Life.Church, besoek gerus hulle webtuiste: http://www.life.church

Oor Die Uitgewer

Meer as 750000 voltooi