Ontwikkel Leierskap met Bybelse Wysheid

Ontwikkel Leierskap met Bybelse Wysheid

8 Dae

Dit is deesdae baie belangrik om jou leierskap te ontwikkel. Ons moet verbreed, vergroot, maksimaliseer en ons leierskapsvermoë laat groei, sodat ons kan tred hou met ons immer veranderende omgewing. Tegnologie wat vinnig ontwikkel, werkgewer- en spandinamika wat verander en die wisselende ekonomie, is maar net party van die kwessies waarmee ons te doen kry. Moet egter nie dink dat leierskapsontwikkeling net vir die werkplek is nie. Ons moet ook ons leierskap by die huis en in ons verhoudings ontwikkel. Begin vandag en kry praktiese, relevante leierskapsinsig.

Uitgewer

Baie dankie aan Terry Storch wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting besoek asseblief: https://terrystorch.com

Oor Die Uitgewer

Meer as 2500 voltooi