Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Die Beter Leesplan

28 Dae
Voel jy oorweldig, ontevrede en in 'n groef vasgevang? Wens jy dat jou dag-tot-dag lewe kan verbeter? Die Woord van God is jou gids tot beter dae. Gedurende hierdie 28-dag leesplan sal jy maniere ontdek wat jou kan help om te verander van om net 'n goeie lewe te leef, na die tipe beter lewe wat God vir jou begeer om te hê.
Ons wil graag Pastoor Craig Groeschel en Life.Church bedank vir die voorsiening van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus www.life.church
Verwante Leesplanne

Sabbat — Leef Volgens God se Ritme

Die Vader is Lief vir Jou, deur Pete Briscoe

Sekerheid

Wanneer Geloof Faal: 10 Dae Om God In Die Skadu Van Twyfel Te Vind

Versameling: Vind Saam Die Lewe

Lees Deur die Nuwe Testament

Yster Slyp Yster: Life-to-Life® Begeleiding in die Ou Testament

Die Krag Van Visie

Begin 'n Verhouding met Jesus
