Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Wat Is Geestelike Gawes?

4 Dae
Voorbeelddag 1Jy hoor hoe mense gesels oor hulle gawes en jy sien dat sommige mense dinge doen asof dit vir hulle tweede natuur is. Maar, wat van jou? Jy mag dalk vra: "Wat is my geestelike gawes?" In hierdie 4-dag Leesplan sal jy van verskillende geestelike gawes leer, hoe om jou geestelike gawe te ontdek en die uiteindelike motivering wat jou sal dryf om jou gawes op die gegewe tyd te gebruik.
Hierdie oorspronklike Leesplan is geskep en verskaf deur YouVersion.
Oor Die Uitgewer