Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Hou Van Jesus

7 Dae
Die gemiddelde persoon bestee 7,4 uur per dag deur na skerms te staar. Ons is lief vir die ongelooflike voordele van tegnologie, maar baie van ons vermoed daar is negatiewe gevolge aan die gebruik daarvan. As jy voel jou digitale afhanklikheid word onhanteerbaar, sal hierdie 7-dag leesplan jou help om weer 'n Christus-gesentreerde lewe te leef. Gebaseer op die boek Liking Jesus: Following Jesus in a Selfie-Centered World, deur topverkoper, skrywer en pastoor van Life.Church, Craig Groeschel.
Ons wil graag Pastoor Craig Groeschel en Life.Church bedank vir die voorsiening van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus http://craiggroeschel.com/
Verwante Leesplanne

Beter Saam: Soek God Saam Met Ander Mense

Chazown saam met pastoor Craig Groeschel

Craig & Amy Groechel se Van Hierdie Dag Af Aan

Kom ons doen dit — Craig Groeschel

Sonder Grense: Leer hier dat 'n Lewe in Christus Sonder Grense is

Woorde waarvolgens om te leef — Craig Groeschel

Daaglikse Krag deur Craig Groeschel: Kos Vir Jou Siel

WARE DEUG: Herfokus op dit wat die Meeste Saak Maak

God Lei Jou
