Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
121 Advent

24 Dae
Die geboorte van Jesus, sy advent (koms), is God se uiteindelike plan vir ons verlossing. In Christus sien ons die volle prentjie van God se hoop, vrede, vreugde en liefde. Die Woord van God is die waarheid waardeur ons Hom ken en daagliks met Hom wandel. Dit is ons hoop dat hierdie leesplan jou sal bemoedig om persoonlike tyd in die Woord deur te bring en dat dit 'n bron sal wees vir gesinne met kinders om dit saam te lees.
Baie dankie aan 121 Gemeenskap Kerk wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting besoek asseblief: http://121cc.com/
Verwante Leesplanne

Woord van God Spreek, Deel 2

Woord van God Spreek, Deel 4

Woord van God Spreek, Deel 3

Infinitum Gesin Advent, Week 3

Die Invloed Van die Heilige Skrif

Woord van God Spreek, Deel 1

Uitdagings om Vas te Hou —Jesus Is Groter Reeks #6

Meer As 'n Timmerman

'n Moeë Wêreld Juig — 'n Advent-leesplan
