Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
EEN DING

7 Dae
Ons gaan uitvind wat dit beteken om vir Jesus te lewe in 'n wêreld vol afleidings. Hierdie wêreld hardloop teen honderd en sestig kilometer per uur, en ons het meer inligting in die palms van ons hande as wat ons kan hanteer. Is dit die aard van hierdie moderne wêreld? Hoe vertraag ons die pas in so 'n vinnige omgewing? Psalm 27:4 het die antwoord – EEN DING, met Pastoor Andrew Cartledge.
Ons wil graag vir Harvest Church vir die verskaffing van hierdie leesplan bedank. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.harvestchurch.org.au/onething
Verwante Leesplanne

Leef in Jou Nuwe Identiteit; Jesus s'n

Hemel in Elke Huis

Deel genade uit!

Vreemdeling Tot Volgeling

Christenskap 101

Wys My Die Weg - Lydenstydreis Vir Graad 6 & 7

Wys my die weg: Lydenstyd vir Tieners

Mosaiek Lydenstydgids 2026: Wys my die weg

Lydenstydgids vir Jong Volwassenes - Wys My die Weg
