VreesloosSample

Wees net by Hom
Die Woord van God leer ons dat ons nie “sterk” hoef te wees nie. Op vele plekke in die Bybel sê ons Here vir ons dat ons by Hom nie in beheer hoef te bly nie. Maar dat ons by Hom maar net kan wéés!
Om ons God te vertrou beteken dat ons onsself met oortuiging in sy hande plaas in dié wete dat Hy ons altyd in sy groot genade-arms wil toevou en ons met sy liefde wil bederf. Opregte gebed wat in vertroue gebid word, plaas jou reg voor die troon van God. Daarom kan eerlike hartsgebede berge versit, enigiets verander, mense se harte vernuwe en ’n gees van vrede skep.
Hemelse Vader, hier is ek: swak, onkundig en bang op my eie, maar sterk, vol wysheid en in vertroue saam met U.
Scripture
About this Plan

Onthou jy nog hoe bang ons as kinders vir die donker was was? Nou is ons groot en lê ons begrip van die “nag” in dinge soos verhoudingsprobleme, huwelikskonflik, werksonsekerheid, vrees oor die toekoms ... Milanie Vosloo herinner ons vandag dat daar een plek is waarheen ons as volwassenes met ons vrese kan gaan en dit is in die arms van ons hemelse Vader!
More
Related Plans

Small Yes, Big Miracles: What the Story of the World's Most Downloaded Bible App Teaches Us

THE BRAIN THAT SEEKS GOD: Neuroscience and Faith in Search of the Infinite

Our Father...

All That Glitters: What the Bible Teaches Us About Avoiding Financial Traps

____ for Christ - Salvation for All

Filled, Flourishing and Forward

Engaging in God’s Heart for the Nations: 30-Day Devotional

Live Well | God's Plan for Your Wellbeing

No More Mr. Nice Guy: Saying Goodbye to Doormat Christianity
