VreesloosSample

God is altyd by jou
Ons almal beland soms op plekke of in fases van ons lewe waar dit voel of die mat van die lewe so 'n bietjie onder ons uitgetrek is. Sulke tye is dit maklik om paniekerig, bang of sommer net totaal onseker te voel.
Dis dan wanneer ons opnuut moet onthou God is ook daar. Dis wanneer Hy sy hand van beskerming met groot sorg onder ons invou sodat ons nie val nie. So dra Hy ons dan sagkens totdat ons weer op veilige grond staan en ons weet: Ons is weer … nee, ons was heeltyd veilig in sy beskermende vesting.
Dankie vir die wete dat U my nóóit sal verlaat nie, oppermagtige Vader.
Scripture
About this Plan

Onthou jy nog hoe bang ons as kinders vir die donker was was? Nou is ons groot en lê ons begrip van die “nag” in dinge soos verhoudingsprobleme, huwelikskonflik, werksonsekerheid, vrees oor die toekoms ... Milanie Vosloo herinner ons vandag dat daar een plek is waarheen ons as volwassenes met ons vrese kan gaan en dit is in die arms van ons hemelse Vader!
More
Related Plans

Small Yes, Big Miracles: What the Story of the World's Most Downloaded Bible App Teaches Us

THE BRAIN THAT SEEKS GOD: Neuroscience and Faith in Search of the Infinite

Our Father...

All That Glitters: What the Bible Teaches Us About Avoiding Financial Traps

____ for Christ - Salvation for All

Filled, Flourishing and Forward

Engaging in God’s Heart for the Nations: 30-Day Devotional

Live Well | God's Plan for Your Wellbeing

No More Mr. Nice Guy: Saying Goodbye to Doormat Christianity
