VreesloosSample

Vrees jy altyd die ergste?
God wil nie hê dat ons bang mense sal wees nie. Hy weet hoe maklik die bang-wees-klem wat om ons hart sluit ons vrede, geluk en lewenskwaliteit kan dooddruk. Ons Here wil hê dat ons in die vryheid sal leef dat Hy in al ons behoeftes sal voorsien.
Dit gaan nie vandag help om jou te bekommer oor wat môre kán gebeur nie. Moenie toelaat dat jou bekommernis oor die toekoms jou lewenskwaliteit van vandag steel nie! Die Woord leer ons dat daar niks met ons kan gebeur sonder ons Vader se wil nie en dat Hy in alles baie naby aan ons sal wees.
Here, neem al die onnodige vrese uit my hart en sit in die plek daarvan u vrede.
Scripture
About this Plan

Onthou jy nog hoe bang ons as kinders vir die donker was was? Nou is ons groot en lê ons begrip van die “nag” in dinge soos verhoudingsprobleme, huwelikskonflik, werksonsekerheid, vrees oor die toekoms ... Milanie Vosloo herinner ons vandag dat daar een plek is waarheen ons as volwassenes met ons vrese kan gaan en dit is in die arms van ons hemelse Vader!
More
Related Plans

All Who Are Weary: God Is With Me

Seeds: What and Why

Arise and Shine

Joy for the Journey: Finding Hope in the Midst of Trial

Commit Your Work to the Lord

Love and Keep Loving

The Power of Prayer

Prayers for Those Who Don't Know Jesus

A Child's Guide To: Learning to Be Brave Through Brave People
