VreesloosSample

God is betrokke by jou
God is nog altyd by sy kinders betrokke. Die Ou Testament vertel ons van God se gesprekke met sy kinders. In die Nuwe Testament stuur God sy eie Seun om tussen ons te kom leef. En dan breek daar op Pinksterdag ’n nuwe fase van God se teenwoordigheid aan. Met die uitstorting van die Heilige Gees is Hy nou in elke kind van Hom teenwoordig.
Die feit dat die Woord en sy Gees self ons daarvan oortuig dat Hy intens by ons mensdom betrokke is, behoort ook jou hart met vrede te vul. Ook jy is nie een sekonde sonder sy teenwoordigheid in jou lewe nie.
Gees van God, ek weet U is bý my. Betrek my hele wese, asseblief.
Scripture
About this Plan

Onthou jy nog hoe bang ons as kinders vir die donker was was? Nou is ons groot en lê ons begrip van die “nag” in dinge soos verhoudingsprobleme, huwelikskonflik, werksonsekerheid, vrees oor die toekoms ... Milanie Vosloo herinner ons vandag dat daar een plek is waarheen ons as volwassenes met ons vrese kan gaan en dit is in die arms van ons hemelse Vader!
More
Related Plans

All Who Are Weary: God Is With Me

Seeds: What and Why

Arise and Shine

Joy for the Journey: Finding Hope in the Midst of Trial

Commit Your Work to the Lord

Love and Keep Loving

The Power of Prayer

Prayers for Those Who Don't Know Jesus

A Child's Guide To: Learning to Be Brave Through Brave People
