VreesloosSample

God se beloftes van trou
Onthou jy nog hoe bang ons as kinders vir die donker was? Hoe ons soms na pa of ma toe gehardloop het? Onthou jy hoe gerusstellend dit was wanneer hulle ons styf vasgehou en ons verseker het dat die donker niks aan ons sal doen nie?
Nou is ons groot en lê ons begrip van die “nag” in dinge soos verhoudingsprobleme, huwelikskonflik, werksonsekerheid, vrees oor die toekoms, die bedreiging van siekte … die dood. Daar is maar een plek waarheen ons as volwassenes met ons vrese kan gaan en dit is in die arms van ons hemelse Vader.
O God, ek is bang. Wees by my, asseblief.
Scripture
About this Plan

Onthou jy nog hoe bang ons as kinders vir die donker was was? Nou is ons groot en lê ons begrip van die “nag” in dinge soos verhoudingsprobleme, huwelikskonflik, werksonsekerheid, vrees oor die toekoms ... Milanie Vosloo herinner ons vandag dat daar een plek is waarheen ons as volwassenes met ons vrese kan gaan en dit is in die arms van ons hemelse Vader!
More
Related Plans

All Who Are Weary: God Is With Me

Seeds: What and Why

Arise and Shine

Joy for the Journey: Finding Hope in the Midst of Trial

Commit Your Work to the Lord

Love and Keep Loving

The Power of Prayer

Prayers for Those Who Don't Know Jesus

A Child's Guide To: Learning to Be Brave Through Brave People
