Wie Is God?Sample

Vraag 42: Wat moet jy bid? — Filippense 1:9-11
1. Paulus bid hier vir die gemeente in Filippi dat hulle al hoe meer sal toeneem in hulle liefde vir mekaar en ‘n beter begrip en ‘n fyn aanvoeling sal ontwikkel vir dié dinge wat regtig saak maak. Wat sou hy vir jou bid? Wat moet in jou lewe verder ontwikkel?
2. Paulus is helder oor die doel van ons lewe — dat ons skoon en onberispelik sal lewe tot op die dag wat Christus terugkom. Waarom is dit so belangrik? Watter goeie gevolge kan jou lewe al van getuig? Wat is nog nodig?
3. Lees die verse later vandag weer om jou te herinner aan die wyse waarop God besig is om jou lewe te verander.
4. Jy kan later vanaand die verse weer in die konteks van Filippense 1:1-11 lees met die tema: Laat julle liefde in onderskeiding toeneem.
Scripture
About this Plan

Werk die volgende jaar deur antwoorde op 52 kernvrae oor God, Christus en die Gees. Elke week het sewe bydraes oor ‘n kernvraag. Dag 1: ‘n Antwoord uit die Bybel met besprekingsvrae. Dag 2-5: Vier verdere antwoorde uit die Bybel. Dag 6: Antwoorde uit die belydenisskrifte. Dag 7: 'n Boodskap. Die bydraes is gerig op gelowiges uit alle kerkverbande. Jy kan dit gebruik vir jou stiltetyd of in 'n kleingroep.
More
Related Plans

Horizon Church October Bible Reading Plan - the Book of Romans: Freely Justified

The Table: What a Boy Discovered at Camp

Workplace Evangelism - 40 Rockets Tips (26-30)

The Letter to the Colossians and the Letter to Philemon

I Feel Abandoned

So That

God's Love Letter to You - Chronological Bible in a Year

Parables of Grace: Embrace God’s Love for You

Unlimited Motherhood: Overcome 12 Limits That Overwhelm and Conflict Our Hearts
