Wie Is God?Sample

Vraag 42: Wat moet jy bid? — Romeine 8:26-27
1. Paulus is baie bewus van ons onbeholpenheid in gebed. Hoe ervaar jy dit?
2. Gebed is ook God se werk. Jesus bid in die hemel (Hebreërs 7:25) en die Gees in ons. Hoe ervaar jy dit en hoe bemoedig dit jou?
3. Lees die verse later vandag weer om jou te herinner daaraan dat gebed ‘n driehoekige verhouding is – Jesus bid, die Gees bid, en jy skakel daarby in.
4. Jy kan later vanaand die gedeelte weer lees in die konteks van Romeine 8:18-39 met die tema: As God vir ons is, wie kan teen ons wees.
Scripture
About this Plan

Werk die volgende jaar deur antwoorde op 52 kernvrae oor God, Christus en die Gees. Elke week het sewe bydraes oor ‘n kernvraag. Dag 1: ‘n Antwoord uit die Bybel met besprekingsvrae. Dag 2-5: Vier verdere antwoorde uit die Bybel. Dag 6: Antwoorde uit die belydenisskrifte. Dag 7: 'n Boodskap. Die bydraes is gerig op gelowiges uit alle kerkverbande. Jy kan dit gebruik vir jou stiltetyd of in 'n kleingroep.
More
Related Plans

Horizon Church October Bible Reading Plan - the Book of Romans: Freely Justified

The Table: What a Boy Discovered at Camp

Workplace Evangelism - 40 Rockets Tips (26-30)

The Letter to the Colossians and the Letter to Philemon

I Feel Abandoned

So That

God's Love Letter to You - Chronological Bible in a Year

Parables of Grace: Embrace God’s Love for You

Unlimited Motherhood: Overcome 12 Limits That Overwhelm and Conflict Our Hearts
